top of page

25 Julie, NBT Wiskunde aanlyn werkswinkel

R199,00Price
Quantity

25 Julie 2026: Wiskunde NBT vaardigeheids-ontwikkelings-werkswinkel


Die volgende is ingesluit:

  • 1x MAT Universiteitstoeltings-vaardigheids-ontwikkelings-boek - R335,00

  • 1x Kwantitatiewe Geletterdheid boek - R130,00

  • NBT Wiskunde video kursus - R335,00 (slegs wanneer hierdie datum bespreek word)

  • 2 ure aanlyn kontak sessie op die dag - R900,00


Koerier koste: R160 - uitgesluit


Ook in Engels beskikbaar


Vir Akademiese geletterdheid: kontak asseblief Prof Albert Weideman - 082-773 3787

Webwerf: Language Courses and Tests – GROW … MEASURE … INTERACT

    bottom of page