top of page

9 Mei, NBT Wisk aanlyn werkswinkel

R1 700,00Price
Quantity

9 Mei, 2026: Wiskunde NBT vaardigeheidsontwikkelings-werkswinkel bespreking


Die volgende is ingesluit:

  • 1x MAT Universiteitstoeltings-Vaardigheids-ontwikkeling-werkboek - R335,00

  • 1x Kwantitatiewe Geletterdheid boek - R130,00

  • NBT Wiskunde video kursus - R335,00 - slegs wanner hierdie datum bespreek word.

  • 2 ure aanlyn kontak sessie op die dag - R900,00


Koerier koste: R160 - uitgesluit


Ook in Engels beskikbaar


Vir Akademiese geletterdheid: kontak asseblief Prof Albert Weideman - 082-773 3787 of besoek gerus sy webwerf Language Courses and Tests – GROW … MEASURE … INTERACT

    bottom of page