top of page

18 April, NBT Vaardigheids-ontwikkelings-werkswinkel

R1 700,00Price
Quantity

18 April 2026: Wiskunde NBT vaardigeheids-ontwikkelings-kursus bespreking


Die kursus bestaan uit:

  • 1x MAT Universiteitstoeltings-Vaardigheids-ontwikkelings boek - R335,00

  • 1x Kwantitatiewe Geletterdheid boek - R130,00

  • Wiskunde Video kursus - Slegs R335, wanneer hierdie datum bespreek word

  • 2 uur aanlyn groep les op die dag - R900

Koerier koste: R160 - uitgesluit


Ook in Engels beskikbaar


Vir Akademiese geletterdheid: kontak asseblief vir Prof Albert Weideman (082-773 3787)

of bespreek op die webwerf: Language Courses and Tests – GROW … MEASURE … INTERACT

    bottom of page